Ons bied die volgende Onbeperkte gratis opleidingskursusse:
Waar en wanneer?
1. Foundational GoodX Software Practice Management Training:
Diary & Medical Debtors training: every Tuesday and Thursday from 9h00 to 16h00
Medical Debtors training: every Wednesday from 9h00 to 16h00
Telefooneer 010 286 0802 vir 'n bespreking.
Wie kan deelneem?
Hierdie gratis opleiding is beskikbaar vir:
- Al ons nuwe sagteware en skakel kliënte
- Nuwe personeel van bestaande kliënte
- Bestaande kliënte wat 'n verfrissingskursus nodig hetof oor spesifieke kwessies
- Kliënte wat opgradeer na GoodX weergawe 7.6
Waar?
Opleiding is by die GoodX Hoofkantoor Opleidingsentrum in Pretoria
(Vir opleiding by die Kaapstad kantoor, skakel assblief 010 286 0802.)
Besprekings:
Bespreek u plek asseblief twee dae vooruit. Daar is tien plekke beskikbaar per sessie.
Middagete:
Daar is toebroodjies vir middagete. As u 'n spesiale dieet benodig, of besondere voorkeure het, vra ons dat u asseblief self voorsiening maak.
Voordele van 'n opleidingsentrum:
Ons opleidingsentrum is ten volle toegerus om u te laat oefen wat u leer met fiktiewe data. Dit maak die leerproses uiters effektief.
As u wil fokus op spesifieke aspekte, dan vra ons dat u dit noem wanneer u die bespreking maak.
Let op:
Die volgnde opleiding is NIE GRATIS NIE:
- GoodX boekhouding opleiding (kasboeke, bank rekonsiliasies, ens)
- Voorraadbestuur opleiding (voorraad-aankope, -opnames, -verstellings, -verslae)
- Krediteuropleiding
- Gevorderde Kredietbeheer opstelling en opleiding
As u hierdie gespesialiseerde opleiding benodig, dan versoek ons vriendelik dat u 'n e-pos suur aan help@goodx.co.za, sodat ons 'n kwotasie kan stuur vir die opleiding.